31 Oktober 2026 · Net vir jou

Corné

60
Born before computers.
Still blooming.
✧

Corné, vandag draai alles om jou.
Die tuin is reg. Die wyn ook.
En Thought So het iets op die hart.

Ja, BC. Druk die knoppie.
Ek kan nie elke keer jou foon kom regmaak nie. 😉

VAN THOUGHT SO, MET LIEFDE
’n Klein tuin. ’n Groot verjaardag.
BLOOMING DUO
Ons plekkie

Kom sit, BC.
Ons moet praat.

Geen agenda. Geen customers.
Net ons twee en genoeg om oor te praat.

Our wooden picnic bench under the leafy tree at work

As hierdie bankie kon praat… gelukkig kan hy nie.

Ek vat jou een vir een deur alles.

BC & THOUGHT SO · DIE BANKIE WEET.
Sestig. En steeds besig om te blom.

Nou’s dit
jóú tyd, vriendin.

Elke groot verjaardag verdien ’n wens.
Kom ons steek eers die kerse aan.

Cheers op jou, vriendin!

VIR CORNÉ · GEMAAK MET LIEFDE

Net vir jou, vriendin.

1 van 7
VAN THOUGHT SO · MET LIEFDE

Ontdekking 1 van 3

Voltooi die klein ontdekking hier bo.

Voor ons verder gaan

Sit jou klank aan,
vriendin.

Druk jou foon se volume op.
Daar wag ’n liedjie vir jou.

Die musiek begin wanneer jy die kerse uitblaas.